Afrikaans (Muziek uit Afrika)
Afrikaans (Muziek uit Afrika) - Osbraai Op Kromdraai lyrics
Your rating:
Osbraai Op Kromdraai WALZ Tempo = 130 KEY : D CHORDS : D, G & A Osbraai op Kromdraai, almal is daar Van heinde en verre kom almal saam Die oupas en oumas rus op die stoep Ver in die verte, 'n jakkals wat roep Die vure die knetter, die kinders ringkink Tant Lenie is besig om koffie te skink Die son trek al water, die skemer is hier En almal tevrede om braaivleis te vier Want ons hou Osbraai op Kromdraai, almal is daar Van heinde en verre kom almal saam Die oupas en oumas rus op die stoep Ver in die verte 'n jakkals wat roep Oom Hansie van Gansbaai speel die kitaar Die arme ou m¬isvloer, dié kry maar swaar Die nooientjies staan eenkant, almal te fraai In die kêrels se oë word liefde verraai Want ons hou Osbraai op Kromdraai, almal is daar Van heinde en verre kom almal saam Die oupas en oumas rus op die stoep Ver in die verte 'n jakkals wat roep (2x)