Adam Tas

Adam Tas - Die spore wat ons los lyrics

Your rating:

Ek is vas, stewig vas
Op die rots waarop ek loop
In my God en in my woord

Ons bly saam elke tree
In die skadus van die berg
Ons storie word steeds uitgekerf

En al die spore wat ons los
Die spore het soveel gekos
En nog steeds na al die jare
Is ons nog hier

'n Nuwe droom in ons gebore
Soos die toekoms wink vir ons
Ons vergeet nooit die verlede
Want dis deel van ons

In ons durf en in ons dae
Is ons tot soveel meer in staat
En ons sal oor ons helde praat

Met een stem sal ons roep
En opnuut die fakkel dra
Elke kind en ma en pa

En al die spore wat ons los
Die spore het soveel gekos
En nog steeds na al die jare
Is ons nog hier

'n Nuwe droom in ons gebore
Soos die toekoms wink vir ons
Ons vergeet nooit die verlede
Want dis deel van ons

En as ons trek, trek ons saam
Voortrekkers by die naam
En al die spore wat ons los
Die spore het soveel gekos
En nog steeds na al die jare
Is ons nog hier

'n Nuwe droom in ons gebore
Soos die toekoms wink vir ons
Ons vergeet nooit die verlede
Want dis deel van ons
Dis deel van ons
Want dis deel van ons
Dis die spore wat ons los
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Inhoud Huis Musiek

Details:

Released in: 2021

Language: Afrikaans

Appearing on: Die spore wat ons los (2021)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found