Zaan Sonnekus

Zaan Sonnekus - Tienerkwaad lyrics

Your rating:
[Intro]

[Verse 1]
Ek besef nou eers hoe lank ek gewag het,
Dis al een en twintig jaar,
En vir die eerste keer het ek oopgemaak en dit was waar,
Maar jy was daar.

[Pre-Chorus]
Wie sal jul struggles verstaan,
My Polisiekar,
CD is al gaar,
En ons ouerhuise weet,
Daar is 'n rede vir die Rock en Roll 
'n rede om te skree,
'n Rede om te skree 
Ons het ’n rede,
En ons is,

[Chorus]
Tienerkwaad ons is almal maar,
In wanbalans voete wat verdwaal,
Hoe dit ook al sy,
Dis tienerkwaad in my,
Hoe dit ook al sy,
Dis tienerkwaad verby.

[Post-Chorus]
En ek proe nog soms jou wyn,
Jy't dit vergeet op die tafel met 'n briefie van jou pyn,
En waar de hel was jy,
Waar is jy nou waar's jy nou kon jy vrede kry, kon jy?

[Pre-Chorus]
Wie sal jul struggles verstaan,
My Polisiekar,
CD is al gaar,
En ons ouerhuise weet,
Daar is 'n rede vir die Rock en Roll 
'n rede om te skree,
'n Rede om te skree 
Ons het ’n rede,
En ons is,

[Chorus]
Tienerkwaad ons is almal maar,
In wanbalans voete wat verdwaal,
Hoe dit ook al sy,
Dis tienerkwaad in my,
Hoe dit ook al sy,
Dis tienerkwaad verby.

[Outro]
En ons is,
Tienerkwaad ons is almal maar,
In wanbalans voete wat verdwaal,
Ja ons is tienerkwaad ons is almal maar,
In wanbalans voete wat verdwaal,
Hoe dit ook al sy,
Dis tienerkwaad in my,
Hoe dit ook al sy,
Dis tienerkwaad verby.
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Zaan Sonnekus

Composer: Zaan Sonnekus

Publisher: Vonk Musiek [Zuid-Afrika]

Details:

Released in: 2021

Language: Afrikaans

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found