Zaan Sonnekus
Zaan Sonnekus - Terapie Vir Nou lyrics
Your rating:
[Intro] Jy weet dis jou besluit, Jy’s welkom in, Jy’s welkom uit. [Verse 1] Dis tien teen een die laaste keer, Wat ek jou moet groet, So hierdie keer, Sal ek jou net so bietjie langer hou. [Verse 2] Dis tien teen een die laaste keer, Dit moes nie so wees nie, maar, Dis hoe mens leer, Ek dink die straat is kouer sonder jou. [Pre-Chorus] Jy weet dis jou besluit, Jy’s welkom in, Jy’s welkom uit, Jy weet dis jou besluit, Jy’s altyd welkom hier by my. [Chorus] Ek sou nie langer hier wou bly nie, Nie met jou nie by nie, En as ek weer moet terug hou…, Skryf ek oor jou, Want dit is, Terapie vir nou. [Interlude] [Verse 3] Dis tien teen een die laaste keer, Wat ek aan dit dink, maar, Hierdie keer, Sal ek net alles goed van jou onthou. [Verse 4] Dis tien teen een die laaste keer, En jy lê al jou wapens neer, Ek sal die ritme om jou vou, En al my redes om jou bou. [Pre-Chorus] Jy weet dis jou besluit, Jy’s welkom in, Jy’s welkom uit, [Chorus] Ek sou nie langer hier wou bly nie, Nie met jou nie by nie, En as ek weer moet terug hou…, Skryf ek oor jou, Want dit is, Terapie vir nou. [Pre-Chorus] Jy weet dis jou besluit, Jy is welkom hier by my, Al is die deur gesluit, Jy is welkom in en uit. [Bridge] Ek sou nie langer hier wou bly nie, Nie met jou nie by nie, En as ek weer moet terug hou. [Chorus] Ek sou nie langer hier wou bly nie, Nie met jou nie by nie, En as ek weer moet terug hou…, Skryf ek oor jou, Want dit is, Terapie vir nou. [Outro] Ek skryf nog oor jou, Want dit is, Terapie vir nou.