Zaan Sonnekus
Zaan Sonnekus - Soos Hel lyrics
Your rating:
[Intro] [Verse 1] Vertel my weer die storie, Wat ek altyd wou hoor, Geskeurde bors en blaaie Ek het my kop verloor, Vertel my nou die waarheid Sal tyd ooit regtig leer, Want in my boeke se blaaie, Skryf ek oor al my seer. [Pre-Chorus 1] Oor sewe jaar sal ek, Nooit die dag vergeet nie, Joe oë het my vertel, Jou naam is meer werd, As my laatste skare, Jou storie is vertel. [Chorus] Die woorde brand soos hel, Die woorde brand so, Die woorde brand soos hel, Die woorde brand so. [Verse 2] Vertel my hoe dit sin maak, Regverdig dit my skuld, Na twintig jaar 'n skare , Maar ek het jou verloor, Vertel my ook hoe jy voel, As jou geheue verdwaal, Verlaat haar deur sy asem, Ek sal die skuld betaal. [Pre-Chorus 2] Oor sewe jaar sal ek Nooit die dag vergeet nie Die dae word al getel Haar naam is meer werd As my laaste skare Haar storie is vertel. [Chorus] Die woorde brand soos hel, Die woorde brand so . . ., Soos hel, soos hel, Soos hel, Die woorde brand so hel . . ., Die woorde brand soos hel, Die woorde brand soos hel. [Outro]