Zaan Sonnekus
Zaan Sonnekus - Hoog lyrics
Your rating:
[Verse 1] Vergewe my as jy opstaan, Ek was nog nooit suggestief, As my woorde sou wegraak my oë effekatief. [Verse 2] Dit was stil in die oomblik, Staan nou stil op die verhoog, Toe ek val by die afgrond was ek nog steeds hoog, [Chorus] En ek sweer, ek sweer, ek wil langer bly, Sal jy wag vir my? Sal jy wag vir my? En ek sweer, ek sweer, ek wil langer bly, Sal jy wag vir my? Sal jy wag vir my? [Verse 3] Dalk is dit toe die rede, Om myself te vermy, Ek was diep in die donker maar ek is nog steeds by. [Verse 4] Dit was te in die oomblik Staan nou stil op die verhoog Ek het geval by die afgrond en ek is nog steeds hoog. [Outro] En ek sweer, ek sweer, ek wil langer bly, Sal jy wag vir my? Sal jy wag vir my? En ek sweer, ek sweer, ek wil langer bly, Sal jy wag vir my? Sal jy wag vir my? Sal jy?