Zaan Sonnekus

Zaan Sonnekus - Ek Kan Net Bid lyrics

Your rating:
[Intro]

[Verse 1]
Vier uur die oggend,
As die bed steeds kraak na al die oorlog,
Sukkel hy om te slaap hy val deur die krake,
Hy val tot hy wegraak.

[Verse 2]
Hy wil nie lag nie,
Want die oggend is koud dit word nie verwag nie,
Sy glimlag lyk oud asof hy jonk is,
As die koffie weer bitter proe.

[Pre-Chorus]
Maar daar's 'n rand van klip en silwer in die donker as jy net weer kyk,
En as jy wonder oor die woorde sal ek oor jou skryf,
My leë gebede is die rede dat ek jou verwyt.
Een honderd duisend sigaret brand in jou as jy na sterre kyk,
Verloor jou hart en alles in as jy na Whisky ruik,
Ek soek die kleur maar ek voel seer as ek in jou oë kyk.

[Chorus]
Maar ek soek steeds na jou,
Ek kan net bid vir nou,
Tot my dae opraak,
Ek het nog soveel vrae.
Ja ek sal veg vir jou,
En als waarvoor jy wou,
Tot my dae uit loop,
As jy jou siel verkoop.
Ek kan net bid vir nou
En ek kan net bid vir jou

[Outro]
Ek kan net bid vir nou,
Ek kan net bid vir jou,
Tot my dae uit loop,
As jy jou siel verkoop.
Ek kan net bid vir nou,
Ek kan net bid vir jou,
Tot my dae uit loop,
As jy jou siel verkoop.
Ek kan net bid vir nou,
En ek kan net bid oor jou,
Tot my dae opraak,
Daar was nog soveel vrae.
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Zaan Sonnekus

Composer: Zaan Sonnekus

Publisher: Vonk Musiek

Details:

Released in: 2021

Language: Afrikaans

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found