Zaan Sonnekus

Zaan Sonnekus & Francois van Coke - Almal Baklei lyrics

Your rating:
[Verse 1]
Maandagoggend, 
Stadig in reën,
Bakkie is my doodskis, 
Wolwe op die N1,
Geen toekoms, geen regering,
Vryheid is ‘n beweging,
Hoe ouer ek word,
Hoe minder weet ek.

[Chorus]
Almal baklei, 
Almal ly, (Hey hey!)
Oorlog duur voort, 
Almal gaan dood.
Almal baklei,
Almal ly,(Hey hey!)
Oorlog duur voort, 
Ha-ha hardloop.

[Verse 2]
Die grootmens tafel,
Waar ons nou sit,
Maar vrye wil en vervulling,
Is op die rekening,
Nog trauma,
Nog beserings,
Baklei nog vir oorlewing,
Hoe ouer ek word,
Hoe minder breek ek.

[Chorus]
Almal baklei, 
Almal ly, (Hey hey!)
Oorlog duur voort, 
Almal gaan dood.
Almal baklei,
Almal ly,(Hey hey!)
Oorlog duur voort, 
Ha-ha hardloop.

[Interlude]

[Bridge]
Die gat is klaar gegrawe, 
Die pyn boodskapper vir die skare,
Die gat is klaar gegrawe, 
Die pyn boodskapper vir die skare.

[Chorus]
Almal baklei, 
Almal ly, (Hey hey!)
Oorlog duur voort, 
Almal gaan dood.
Almal baklei,
Almal ly,(Hey hey!)
Oorlog duur voort, 
Ha-ha hardloop.

[Outro]
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Released in: 2023

Language: Afrikaans

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found