Willem Botha
Willem Botha - Hemelhoog lyrics
Your rating:
About this lyric:
In this interview Willem Botha starts singing from 08 min 03 sec.
Ek twyvel in die liefde Maar dis nou verlede tyd Ek bly vertrou dat ek jou gaan kry En nou voel ek vry Hemelhoog laat jy my swewe Hemelhoog Hemelhoog Wens jy ooit dat jy was vry Ek wens jy was hier by my Sonder liefde is ek blou Sonder jou om vas te hou Dag vir dag voel ek Dat liefde nooit vergaan Vat my hand, kyk na bo Hou net vas en bly glo Ek gaan die wêreld wys dat jy is nooit alleen Hemelhoog laat jy my swewe Sonder twyfel wil ek saam jou lewe Elke oomblik van die dag Nou hier saam met jou Hemelhoog laat jy my swewe Want ek voel nog beter as […?...] En ek kry net nie genoeg nie Wanneer ons vlieg hoër as hemelhoog Na die reën tans skyn die son Met die somer sal ons blom Moenie wag om af te kyk Ons ´t klaar so veel bereik Dag vir dag voel ek Dat niks vir ons kan keer Vat my hand, kyk na bo Hou net vas en bly glo Ek gaan die wêreld wys dat jy is nooit alleen Hemelhoog laat jy my swewe Sonder twyfel wil ek saam jou lewe Elke oomblik van die dag Nou hier saam met jou Hemelhoog laat jy my swewe Want ek voel nog beter as […?...] En ek kry net nie genoeg nie Wanneer ons vlieg hoër as hemel Kom, ek wys jou hoe die wêreld lyk vanaand Verre ras die maan en sterrebaan En wat jy soen is als wat ek vir jou kan gee Met my hart en geloof Mag `n prent jou beloof Ons twee saam is bedoel vir mekaar Hemelhoog laat jy my swewe Sonder twyfel wil ek saam jou lewe Elke oomblik van die dag Nou hier saam met jou Hemelhoog, hemelhoog Nou hier saam met jou Nie genoeg nie Hemelhoog