Vlaamse volksliederen
Vlaamse volksliederen - Studentenlied lyrics
Your rating:
Studentenlied Die studentenjare gaan verbij Verbij studenteweelde Nooit keer hul'ooit vir mij Die tijd die lieflingsbeelde Die koringmeul wil nie meer maal Mij skulde moet ik self betaal O treurigheid op note Ik staan op eie pote Soos mieliepitte spat uiteen Die oue trouwe vriende Ik staan nou moedersiel alleen En is maar net bediende Ik is nie meer mij eie baas Ik werk met Paul en Piet en Klaas O treurigheid op note Ik staan op eie pote Maar moe niet glo , al word ons oud Ons hart kan nooit verander Ons liefde is nog lang nie koud Ons staan nog bij mekander Dus vriende , reik mekaar die hand Hernuw die heil'ge vriendskapsband Gaan dit met stamp en stote Nog blij ons op ons pote ! _____________________