Vlaamse volksliederen

Vlaamse volksliederen - Gertjie lyrics

Your rating:
Gertjie

Hij
Waneer kom ons troudag , Gertjie Gertjie ?
Hoe's dit dan so stil met jou
Ons is so lank verloof al Gertjie Gertjie
Dit is tijd dat ons gaan trou

Keervers
Glo tog Gertjie , ek sal nooit nie nooit nie
Nog langer aan jou sleeptou blij nie
Jij dink miskien ek kan nie dood nie dood nie
Maar mij jare gaan verbij

Zij
k'Hoor jij is verlief op Sarie Sarie
Maar die pret moet jij laat staan
Pas maar op vir Pieter en Danie Danie
Hul is ker'ls wat so maar slaan

Keervers

Hij
Jij weet as ons sondags kuier kuier
Agter om die kop verbij
Dan se ek : lig jou sluier sluier
Kom en gee n'soen vir mij

Keervers

Zij
Jannie , al die soentjes help nie help nie
Kijk vir Pieter en vir Griet
Vandag wil hul mekaar nie he nie he nie
Al die soentjes is verdriet

Keervers

zij
Ons moet dan die pret maat staan laat staan laat
Ons moet maar die soen laat blij
Ek sal mij eie pad dan krij maar krij maar
En jij kan naar Sarie vrij

Keervers
           ----------------------------------
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Onbekend

Composer: Onbekend

Publisher: Onbekend

Details:

Language: Afrikaans

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found