Vlaamse Studentenliederen

Vlaamse Studentenliederen - Studentenlied lyrics

Your rating:

Die studentejare gaan verby,
verby studentenweelde.
Nooit keer hul ooit terug vir my:
Die tyd, die lieflingsbeelde.
Die koringmeul wil nie meer maal,
my skulde moet ek self betaal!
O, treurigheid op note,
Ek staan op eie pote.
O, treurigheid op note,
Ek staan op eie pote.

Maar moenie glo, al word ons oud,
ons hart kan ooit verander.
Ons liefde is nog lang nie koud,
ons staan nog by mekander.
Dus vriende reik mekaar die hand,
hernuw die heil’ge vriendskapsband.
Gaan dit met stamp en stote,
nog bly ons op ons pote.
Gaan dit met stamp en stote,
nog bly ons op ons pote.
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Emiel Hullebroeck

Composer: Emiel Hullebroeck

Publisher: ?

Details:

Released in: 2005

Language: Afrikaans

Appearing on: 25 Studentenliederen / Non est mutatio rerum (2005)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found