Vicky-Anne Serfontein

Vicky-Anne Serfontein - Petrol & vuur lyrics

Your rating:
As die môre kom is als verby
Ek laat jou gaan, maak jou los, ek laat jou vry
Want ek het net te seer gekry
Niks kan daarvan kom as ek hier by jou sou bly

As die môre kom hoop ek jy verstaan
Dat ek ver, ver van hier moet gaan
Hulle sê dat tyd kan alles heel
Maar die pyn is net teveel
Ek gee steeds om al sou die môre kom

Ons liefde is soos petrol en vuur
En die prys is net te duur
Die vlamme dans en ek staan alweer met my rug teen die muur
Die vonke vat weer vlam in my                                                                                                                                                                            Want my hart het seer gekry
Ek en jy is plofbaar verby
Soos petrol en vuur

Gister is verby vir jou en my
En die hoop van ‘n droom wat nog moes vlerke kry
‘n Lag, ‘n traan, verlief verspeelde tyd
En die sand uit die uurglas bring net groter spyt

Gister is verby en als wat was
Dooie kole blaas, maak net ons oë vol as
Hulle sê dat as is vebrande hout
En totsiens maak my benhoud
Ons paaie skei want gister is verby

Ons liefde is soos petrol en vuur
En die prys is net te duur
Die vlamme dans en ek staan alweer met my rug teen die muur
Die vonke vat weer vlam in my
Want my hart het seer gekry
Ek en jy is plofbaar verby

Maar vanaand is ek nog hier by jou
As jy jou arms om my lyf sal vou
Ek gee in en ek moet keer
Ooreed my weer en weer
‘n Laaste kus hierdie vuur is geblus

Koor: (2x)
Ons liefde is soos petrol en vuur
En die prys is net te duur
Die vlamme dans en ek staan alweer met my rug teen die muur
Die vonke vat weer vlam in my
Want my hart het seer gekry
Ek en jy is plofbaar verby
Soos petrol en vuur
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Vicky-Anne Serfontein

Composer: Vicky-Anne Serfontein

Publisher: ?

Details:

Released in: 2014

Language: Afrikaans

Covered by: Cordelia (2015)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found