Vaughan Gardiner
Vaughan Gardiner - As ek voor jou breek lyrics
Your rating:
Ek kyk nog steeds vir jou. Jy't my gelos sonder berou. Die mense staar my aan. Want almal weet 'n man mag mos nie huil nie. En ek staan alleen. En om my bou die wolke sy reën. En as ek voor jou breek. Was dit als die moeite werd want ek sou alles gee, vir jou, vir jou. Maar vir nou, stap jy soos 'n vreemdeling verby. Stap daar iemand anders aan jou sy. En kyk jy reg deur my. As ek voor jou breek. Hoe kon jy so gou vergeet het. Van die drome wat vir jou en my bedoel was. En miskien kon jy laat weet het. As my trane loop soos reën af teen die ruite. Want ek staan alleen ... En om my bou die wolke sy reën. En as ek voor jou breek. Was dit als die moeite werd want ek sou alles gee, vir jou, vir jou. Maar vir nou, stap jy soos 'n vreemdeling verby. Stap daar iemand anders aan jou sy. En kyk jy reg deur my. As ek voor jou breek. As ek voor jou breek.