Van Coke Kartel

Van Coke Kartel - Tot die Son Uitkom lyrics

Your rating:
Sal ek jou beter kan verstaan
As ons saam hardloop deur die strate
En jy moet my hand vashou.
As die wêreld rondom ons vergaan
En niemand hier verstaan my naam
Ek het net my gedagtes oor 
om hierdie koue uit te hou

Kom ons wag tot die son uitkom
Wind en blare wat baklei tot die son uitkom.
Hou jou stem stil terwyl ons wag
Tot die son uitkom.
As dit klank is waarna jy soek
Dink ek jy's op die regte plek.

Ver van 'n normale dag, 
Ver van die werk
Hoe dink jy is dit moontlik 
dat ons hier kon uitkom
Sonder rede, sonder om te probeer,
Ek het net nou vir jou oor 
om die gedagtes uit te hou

Kom ons wag tot die son uitkom
Wind en blare wat baklei tot die son uitkom.
Hou jou stem stil terwyl ons wag
Tot die son uitkom.
As dit klank is waarna jy soek
Dink ek jy's op die regte plek.

Sonder rede, sonder om te probeer,
Ek het net nou vir jou oor
Om die gedagtes uit te hou.

Kom ons wag tot die son uitkom
Wind en blare wat baklei tot die son uitkom.
Hou jou stem stil terwyl ons wag
Tot die son uitkom.
As dit klank is waarna jy soek
Dink ek jy's op die regte plek.
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Language: Afrikaans

Appearing on: Wie's Bang (2011)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found