Van Coke Kartel

Van Coke Kartel - Ondier Kom! lyrics

Your rating:
Vloei vrylik, sluk deur die stuk stroom
Was 'n doos in die donker en in die lig
Aarde bespiegel, waarsku streng
Vibrasie dwing
Ek luister na die stem
Dood vir jou oë
Ek sweer jou die dood voor die oë
Die beton van die stad vreet gate sonder vrae,
Dit vreet gate sonder vrae in my geesdrif in
Hier en nou
Duiwels in skaapklere
Hier en nou
Jy het niks nodig nie, maar ek is afhanklik
Hier en nou
Ek kan my bes probeer maar dit sal nie help nie
Wanneer kom die somer?
Want die seisoen sit my op my plek
Vrees in jou oë
Eks bevrees daar's dood in jou oë
Die beton van die stad vreet gate sonder vrae,
Dit vreet gate sonder vrae in jou geesdrif in
Hier en nou
Duiwels in skaapklere
Hier en nou
Jy het niks nodig nie, maar ek is afhanklik
Hier en nou
----
Dit vreet gate sonder vrae in my geesdrif in
Hier en nou
Duiwels in skaapklere
Hier en nou
Jy het niks nodig nie, maar ek is afhanklik
Hier en nou
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Francois Badenhorst, Peach van Pletzen, Wynand Myburgh

Composer: ?

Publisher: Rhythm Records (3)

Details:

Released in: 2010

Language: Afrikaans

Appearing on: Skop Skiet & Donner (2010)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found