Van Coke Kartel

Van Coke Kartel - Dankie, Ek is Veilig Hier lyrics

Your rating:
Kom ons staan opsy
En wag vir ons fortuin
Terwyl ons opgaar en onsself ooreet aan
die wrede verdienste vir niemand anders nie,
Los die kruis buite op die sypaadjie
Dankie ek's veilig hier

Loop skelm, loop
die pad is swaar 
en ek het klaar my kleingeld weggegee
My siel verplaas in die atmosfeer
Bly leef, 
want jou dood sal ek nooit verwerk nie,
Al is daar hoop, 
is dit nie sonder harde werk nie

Kom ons staan opsy
En wag vir ons fortuin
Terwyl ons opgaar en onsself ooreet aan
die wrede verdienste vir niemand anders nie,
Los jou kruis buite op die sypaadjie
Dankie ek's veilig hier

Vind skuiling onder die brug,
die nag is swaar
en ek het klaar my ou klere gedeponeer;
my brein verruil vir navorsing.
As ons saam sal brand,
Maak dit saak wie die meeste hier op aarde het
Hoeveel moet ek spandeer?
Hoeveel moet ek spandeer?

Kom ons staan opsy
En wag vir ons fortuin
Terwyl ons opgaar en onsself ooreet aan
die wrede verdienste vir niemand anders nie,
Los die kruis buite op die sypaadjie
Dankie ek's veilig hier

Maar ek het nog niks hieruit geleer nie,
Dankie ek's veilig hier
Ouer is nou gelyk aan dommer.
Dankie ek's veilig hier.
Kom ons staan opsy
En wag vir ons fortuin.
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Language: Afrikaans

Appearing on: Wie's Bang (2011)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found