Van Coke Kartel

Van Coke Kartel - Bitterpil lyrics

Your rating:
Ek het iets soet nodig om saam met die bitterpil te sluk

Wou vir Jesus vra vir ‘n nuwe pad huis toe
Miskien is dit gevaarlik - 
Iemand slaan dalk jou ruit uit

Die situasie verg groter aandag
Maar ek was te moeg
laat Maandag, maar 
sal jy jou tyd gebruik om blou te wees
Sal eerder my naam in die kroeg vergeet.

Ek het iets soet nodig om saam met die bitterpil te sluk
Ek het iets soet nodig om saam met die bitterpil te sluk

‘n Boot gestrand in dorre grond, 
Skeure in sy seile.
Verrimpelde lyk uitgestal in ‘n glaskis
Kan my maats vir my wys waar my huis is?

Die situasie verg groter aandag, 
Net te veel binne-in myself gehou
Die kluis, ons huis
Jammer lief, die storie is klaar geskryf.

Ek het iets soet nodig om saam met die bitterpil te sluk.
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Francois Badenhorst, Wynand Myburgh

Composer: ?

Publisher: Rhythm Records (3)

Details:

Released in: 2010

Language: Afrikaans

Appearing on: Skop Skiet & Donner (2010)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found