Tussen Sterre

Tussen Sterre - Wonder steeds lyrics

Your rating:
Onthou jy gister?
Ons was gelukkig, ons was verlief
Tussen al die kwaad en die hartseer is jy steeds my hart se enigste dief
Als wat my aan jou laat dink maak my onseker oor waar ons moet wees
En ek wonder steeds

En ek weet nie of ek jou mis nie, ek weet nie
Kort ons dalk nog ’n kans?
Moet ek my kop laat?
Lees jy steeds die briewe van gister?
Is dit dalk te laat?

Ek sal altyd wonder
Ek sal altyd wonder
Ek sal altyd wonder
Ek sal altyd wonder

Soos wat tyd gebeur het jy verander
Dalk so klein bietjie obsessief
Ware kleure geverf op ’n hart wat homself verbeel

Hy’s steeds verlief
Breek jy ’n hart so na aan jou?
Wat jy glo joune moet wees
En ek wonder steeds

En ek weet nie of ek jou mis nie, ek weet nie
Kort ons dalk nog ’n kans?
Moet ek my kop laat?
Lees jy steeds die briewe van gister?
Is dit dalk te laat?

En ek weet nie of ek jou mis nie
Kort ons dalk net ’n kans?
En ek weet nie of ek jou mis nie, ek weet nie
Kort ons dalk nog ’n kans?
Moet ek my kop laat?
Lees jy steeds die briewe van gister?
Is dit dalk te laat?

Ek sal altyd wonder, wonder
Ek sal altyd wonder, wonder
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Released in: 2017

Language: Afrikaans

Appearing on: Kosmies (2017)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found