Theuns Jordaan

Theuns Jordaan - Sprokie Vir 'N Stadskind lyrics

Your rating:
As die reen van stof en roet verby is
En die rook verdwyn
Sal daar in die sterrelose hemel
‘n neonboog verskyn

En kyk maar goed, want as jy hom vind
Vertel ek vir jou ‘n sprokie my kind
Van ‘n skatkis, met ou kettings gebind
Aan die neonboog se punt

Volg hom elke nag oor swart riviere
Oor kranse van beton
As jy aanhou stap, tienduisend ure,
Sal jy dalk daar kom

Maar hier moet jy nou nimmer laat bind
Want, so lui die ou ou sprokie my kind
A jy geluk en vrede wil vind,
Soek die neonboog se punt

Volg hom elke nag oor wart rivier,
Kyk nie een maal om
Dalk vind jy die land van blou saffier
En dalk ‘n brokkie son
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Koos du Plessis

Composer: ?

Publisher: Theuns Jordaan Production

Details:

Released in: 2008

Language: Afrikaans

Appearing on: Kouevuur - Die musiek van Koos du Plessis (2008)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found