Theuns Jordaan

Theuns Jordaan - Soos bloed lyrics

Your rating:
Soos bloed so is jy vir my 
Soos my so ken jy vir my 
Soos asem vloei jy dwarsdeur my 
Soos tyd so vlieg als verby
 
Ek vra jou bly by my 
Tot die paaie voor my opraak 
Tot die wolke bo my leegraak vir my 
Ek vra jou bly naby my 
Tot die spore voor my dofraak 
En die wolke bo my leegmaak oor my
 
Soos bloed binne my is jy 
Jou groet eggo steeds in my 
Oseane oor tot ek jou kry 
Vulkane brand hier binne my
 
Ek vra jou bly by my 
Tot die paaie voor my opraak 
Tot die wolke bo my leegraak vir my 
Ek vra jou bly naby my 
Tot die spore voor my dofraak 
En die wolke bo my leegmaak oor my
 
In reën is jy rondom my 
In trane vee jy af voor my 
Riviere storm jy deur my 
Papiere is te min vir my
 
Ek vra jou bly by my 
Tot die paaie voor my opraak 
Tot die wolke bo my leegraak vir my 
Ek vra jou bly naby my 
Tot die spore voor my dofraak 
En die wolke bo my leegmaak oor my 
Tot die paaie in my stilraak
 In die wolke wat my vol maak in my
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: EMI Music South Africa (Pty) Ltd

Details:

Released in: 2010

Language: Afrikaans

Appearing on: Roeper (2012) , Grootste Treffers 2000 - 2007 , Bring jou hart (Live met Juanita du Plessis) (2010)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found