Theuns Jordaan
Theuns Jordaan - Pakpoort lyrics
Your rating:
Was ek smoordronk op jou stoep Het ek iemand iets hoor roep Uit die stadslawaai Ek sê ons maak toe nog 'n skyf Ek in die holte van jou lyf Terwyl ons kyk hoe sak die son Was daar iets wat jy wou sê Ek voel die woorde in jou longe lê Tussen asem en nikotien Stuur my groete aan jou stoep Aan al die mense wat jy ontmoet En sê ek's jammer oor al die bloed En as ek aan jou dink Verlang ek na jou Dan wil ek Jou pakpoort omvou As ek aan jou dink Verlang ek na jou Dan wil ek Jou pakpoort omvou Selfs al sou ons aanhou praat Oor die goed wat aan ons raak Sou ons nooit dit als kon sê nie En al sou ons kon vergeet Meteens ophou meet Sal die tyd dit nooit verdra nie Ons was altyd amper daar Ons was altyd amper klaar Ons vir ewig altyd mense Ek weet ek moet jou verlaat Ek weet dit maak jou bitter kwaad Ek spy mos vir die FBI Stuur my groete aan jou stoep Aan al die mense wat jy ontmoet En sê ek's jammer oor al die bloed En as ek aan jou dink Verlang ek na jou Dan wil ek Jou pakpoort omvou As ek aan jou dink Verlang ek na jou Dan wil ek Jou pakpoort omvou