Theuns Jordaan
Theuns Jordaan - Môreliedjie lyrics
Your rating:
Wat gee ek om die morester Ek weet die dag le drie uur ver En wanneer ek die fluite hoor Speel ek die hele spel weer oor Van staan maar op, net soos die res Doen elke som en leer jou les Maar werk getrou van ses tot ses Die maatskappy sorg vir die res Die wereld wink, die lewe wag Met ywer kan jy veel vermag Doen net jou plig van dag tot dag Die toekoms le en skaterlag As die wysheid met die ouderdom Se grysheid en berusting kom Moet ek tog teen die wysheid waak Wat wil n ou man daarmee maak En wees maar lief en word bemin Dis net die deeltjie tussenin Want liefde bly n dubeldoor Dis iets gewen en iets verloor Net iets gewen Net iets verloor