Theuns Jordaan

Theuns Jordaan - Makiesakie lyrics

Your rating:
Is jy oud of is jy jonk,
Nugter of dronk
Van kleins af al geleer
Om op 'n stage te pronk
Is jy wit of is jy swart,
Bruin of rooi
In 'n hoed of in 'n jas,
Jou beste baadjie getooi

Makiesakie
Buite makiesakie
My mens, buite makiesakie

Het ek jou al gesê,
Dat ek vir jou wil hê
Het ek jou al vertel,
Ek's meer as net jou pel
Hoekom het jy gesê
Die rook het al gaan lê
Hoekom het jy vertel dis die hemel
Toe's dit allietyd die hel

Makiesakie
Gister makiesakie
My mens, gister makiesakie

Die wêreld se dinge,
In die rook se ringe
Jy soek na lewensbrood,
Want binne voel jy dood
Van gister tot vandag
Het jy lekker gelag
Maar jou oë voel vuil
En jy begin te huil

Makiesakie
Trane makiesakie
My mens, trane makiesakie

Het ek jou al gesê,
Dat ek vir jou wil hê
Het ek jou al vertel,
Ek's meer as net jou pel
Hoekom het jy gesê
Die rook het al gaan lê
Hoekom het jy vertel dis die hemel
Toe's dit allietyd die hel

Ja, hoekom het jy vertel dis die hemel
Toe's dit allietyd die hel
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Theuns Jordaan

Composer: Theuns Jordaan

Publisher: Wildebeest Records

Details:

Released in: 2009

Language: Afrikaans

Appearing on: Vreemde stad (2009)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found