Theuns Jordaan
Theuns Jordaan - Jou asem lyrics
Your rating:
Die eerste keer toe ek my kry Stap jy woordeloos deur my verby Jou ysblou oë kyk regdeur my Die eerste keer toe ek jou sien Weet ek ons is aanmekaar gebind Tussen lyne sal jy my vind Koor: Wanneer die oseane rus kry Wanneer die storms weer gaan lê Dan sleep die winde oor die water Jou asem sag En later, later Hoor ek weer jou naam En later, later Weet ek jy verstaan Met 'n hart van staal het ek jou kom haal Jare later voltooi dit ons verhaal Ons praat mekaar se taal Elke uur wat ons verspeel Lê die tyd en wag dat ons dit deel Die sirkel wat ons dit heel Koor: Wanneer die oseane rus kry Wanneer die storms weer gaan lê Dan sleep die winde oor die water Jou asem sag En later, later Hoor ek weer jou naam En later, later Weet ek jy verstaan Sy roep na my Die engel wys waar ek haar sal kry Sy vra na my In 'n droom waar ek haar kry Hoor ek my naam in haar gebed My naam weerklink in haar gebed In stilte sal ek jou vashou Sonder ophou, totdat jy onthou Hoeveel ek van jou hou Koor: Wanneer die oseane rus kry Wanneer die storms weer gaan lê Dan sleep die winde oor die water Jou asem sag En later, later Hoor ek weer jou naam En later, later Weet ek jy verstaan En later, later Hoor ek weer jou naam En later, later Hoor ek weer jou naam En later Hoor ek weer jou naam