Theuns Jordaan
Theuns Jordaan - Buitekant lyrics
Your rating:
Die stad se hoogste liggies Hang portette teen die berg En boon-toe was die grootes almal weg Weggevat en weer geplant Rondom Colesberg en Transkei Tussen Mooifontein en my Gly die Melkweg verby Elke keer As dit leegraak in die huis Die leemtes in die lyne Weer hul bietjies blou Elke keer As die storms kom werk As die wind my wil kom om skop En hy waai te sterk Gee my 'n bietjie krag Om te sien waar ek staan Gee my 'n bietjie tyd Om te kyk waar ek gaan Soek vir jou safiere Bring vir my 'n lied My spore in die sand Loop aan die buitekant Aan die buitekant Elke keer As dit stil raak op die stoep Die spore van die woorde Oor my vingers verdwaal Elke keer As die kompas my soek En die enjin se myle tot buite roep Gee my 'n bietjie krag Om te sien waar ek staan Gee my 'n bietjie tyd Om weer terug te kan gaan Soek vir jou safiere Bring vir my 'n lied My spore in die sand Loop aan die buitekant Hier aan die buitekant Gee my 'n bietjie krag Om te sien waar ek staan Gee my 'n bietjie tyd Uit die vinnig baan Wys my jou safiere Bring vir my 'n lied Die spore in die sand Dra my tot buitekant Hier aan die buitekant