Tasché Burger
Tasché Burger - Hillbrow lyrics
Your rating:
Ou man sit by die straatkafee En kyk al die mense loop heen-en-weer Boemelaars raas by die Wimpy Bar Fontana is oop tot laat in die aand Kaalvoet kinders in die straat wys parkeerplek aan En hou dan die hand, en hou dan die hand, hou oop die hand En gee, gee, gee, gee, gee, gee Jou sente, jou drome, jou klere vol gate Gee jou hart vir Hillbrow En ons sit in die son en drink wyn Ons survive met ’n helse lot pyn in hierdie land Survive met ’n helse lot pyn in hierdie land Kom ons drink op die een wat sy drome oorleef Op die een wat kry wat hy vra En gee, gee, gee, gee, gee, gee Jou sente, jou drome, jou toekoms vol gate Gee jou hart vir Hillbrow Ja, gee jou hart vir Hillbrow