Sunette Bridges
Sunette Bridges - Genoeg lyrics
Your rating:
Ek's moeg vir die vrese waarmee ons moet lewe Vir guns en vir moord en vir rape Ek's moeg vir die bad news vir Zuma en sy views Waarna ons op TV moet kyk Ek wil nie meer hoor hoe ons tieners begrawe Oor niemand hul steur aan die wet Ek wil nie meer lees van affirmative action Of baklei om te hou wat ek het Gee vir my 'n nuwe Gè 'n Koos du Plessis en 'n De la Rey Wat liedjies sing en skryf en stry Oor die mooi van ons land en ons reg om hier ten kan bly Ek's siek vir Malema sy leuens en sy sê maar Ons hou maar ons mond en betaal Ons kruip weg in kampe word blind vir die rampe En bid dat die Heer ons kom haal Daar's Winnie Mandela wat mense verbrand het Maar nou wil sy huil in haar hand Die Staatskas is leeg en die ANC jeug Saai verwoesting en pyn deur ons land Gee vir my 'n nuwe Gè 'n Koos du Plessis en 'n De la Rey Wat liedjies sing en skryf en stry Oor die mooi van ons land en ons reg om hier te kan bly My oupa se bloed het betaal vir die grond Waar sy kinders se kinders kan bly Maar sy huis en sy lande is nou in die hande Van die vyand teen wie hy moes stry Ons kinders verstaan nie waar kom hul vandaan nie Hul erfenis is uitgewis Geen Volkslied of Vlag nie en geen Erewag nie Vir die helde wat daar nie meer is Gee vir my 'n nuwe Gè 'n Koos du Plessis en 'n De la Rey Wat liedjies sing en skryf en stry Oor die mooi van ons land en ons reg om hier te kan bly (x2) En ons reg om hier te kan bly