Steve Hofmeyr
Bok Van Blerk & Steve Hofmeyr - Bring Als Wat Jy Het lyrics
Your rating:
Man teen man, so veg ons nou Hart teen hart, so wys ek jou Watter kant van goed of kwaad sal wen? Jy moet weet, dink net mooi voor jy wil meet Hoe ver ek val voor ek breek Probeer en jy sal weet. Moenie dink jou tricks kan my toor Want ek sien deur elke kraak so, bring als wat jy het Geen fight sal jou red Jy dink jy kan my hier uitskuif Weg in ons stryd, hoor wat ek jou sê, bring als wat jy het. My wil is my wet Ek kan jou dit belowe, watch jou woorde Niks sal jou kan red, bring als wat jy het. Oog vir oog, dit vat ek nou Keer op keer, so wys ek jou Al hoe meer maar keer sal ek teen jou. Hoor my praat, hoor my reg en hoor my raad Ek voel 'n veer vir goed of kwaad So weet hoe staan ons nou. Dink net mooi aan wat jy kan verloor het en weet dat ek bly staan So, bring als wat jy het Geen fight sal jou red Jy dink jy kan my hier uitskuif Weg in ons stryd, hoor wat ek jou sê, bring als wat jy het. My wil is my wet Ek kan jou dit belowe, watch jou woorde Niks sal jou kan red, bring als wat jy het. Jy kan maak net wat jy wil. Ek staan vas en wag vir jou. Ek sal sterk staan en veg toe jy val. Bring als wat jy het Geen fight sal jou red Jy dink jy kan my hier uitskuif Weg in ons stryd, hoor wat ek jou sê, bring als wat jy het. My wil is my wet Ek kan jou dit belowe, watch jou woorde Niks sal jou kan red, bring als wat jy het.