Stephantasties

NRG & Stephantasties - Ek kan jou nie keer lyrics

Your rating:
Ek onthou nog toe ons so ontmoet
Soos perfekte liefde uit ’n boek
Jy het gekies en jy het gebly
By my

Maar ’n see van leuens het my mislei
Jy het soveel van jouself gegee
Maar ek was ’n toe deur
Mens weet nie wat jy het tot jy dit eendag verloor

Ek kan jou nie keer
Kan nie, kan nie
K k k keer, kan nie, kan nie
Jammer gesê toe jy dit wou hê
Nou is jy weg en dit maak so seer

Ek kan jou nie keer
Kan nie, kan nie
K k k keer, kan nie, kan nie
Het foute gemaak, jou nie waardeer
En nou wil jy van my vergeet

Die lig wat ons twee saam laat skyn
Het in die nag teen als verdwyn
Ek moes my vingers brand voor ek kon leer
Is daar ’n kans om dit reg te maak?
Om dit reg te maak?

Jy het soveel van jouself gegee
Maar ek was ’n toe deur
Mens weet nie wat jy het tot jy dit eendag verloor

Ek kan jou nie keer
Kan nie, kan nie
K k k keer, kan nie, kan nie
Jammer gesê toe jy dit wou hê
Nou is jy weg en dit maak so seer

Ek kan jou nie keer
Kan nie, kan nie
K k k keer, kan nie, kan nie
Het foute gemaak, het jou nie waardeer
En nou wil jy van my vergeet

Het ons weer veg gekom
Dit net weg te gooi
Ek sal alles doen, alles doen as jy hierso bly
Was verlore gewees, maar jy het my gevind
Ek sal alles doen, alles doen as jy hierso bly

Ek kan jou nie keer
Kan nie, kan nie
K k k keer, kan nie, kan nie
Jammer gesê toe jy dit wou hê
Nou is jy weg en dit maak so seer

Ek kan jou nie keer
Kan nie, kan nie
K k k keer, kan nie, kan nie
Het foute gemaak, het jou nie waardeer
En nou wil jy van my vergeet
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Released in: 2014

Language: Afrikaans

Appearing on: Roulette (2014)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found