Stefan Dixon & Klaas Delrue

Delrue & Stefan Dixon & Stefan Dixon & Klaas Delrue - Vir nou, Voor nu lyrics

Your rating:

Sien jy die lig aan die einde van die straat?
My oë is toe en ek kort jou hulp
Dis tyd om te gaan en aan te beweeg
Daar´s ´n wolk wat hang oor hierdie donker stad
Ten minste moet ek huil of hartseer wees
Maar my hart is bly en my siel is oop
Dis tyd om te gaan en aan te beweeg
Maar my trein was laat en my vlug vertraag

Partykeer moet jy lag
Partykeer moet jy skreeu
Partykeer moet jy weet wanneer om op te gee
Die ritme gee my hoop
Die ritme los my kaal
Die ritme gee my kans om weer asem te haal

Het lijkt misschien alsof ik ben gevlucht
Ik zoek gewoon een plek met verse lucht
Ik voel in elke bocht van elke straat
De hartslag van een plek waar mijn huis kan staan
Verliezen wie je was, vergeten wat je had
Voor nu voor mij wordt het deze stad
Soms lach je als je schreeuwt
Soms schreeuw je als je lacht
Dan weet jij ik heb nu lang genoeg gewacht
Het ritme geeft mij hoop
Dit ritme is mijn taal
Dit ritme leert mij hoe ik weer adem haal

Partykeer moet jy lag
Partykeer moet jy skreeu
Partykeer moet jy weet wanneer om op te gee
Die ritme gee my hoop
Die ritme los my kaal
Die ritme gee my kans om weer asem te haal

Ek soek jou hart teen die einde van die dag
My knieë is seer en ek mis jou lag
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Klaas Delrue, Stefan Dixon

Composer: Stefan Dixon

Publisher: Quest4 Records

Details:

Released in: 2016

Language: Afrikaans

Appearing on: Vir nou, Voor nu (2016)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found