Stef Bos
Stef Bos - Stilbaai lyrics
Your rating:
My hande is wakker My oë wil slaap My kop is in Stilbaai My hart in die Kaap Ek staan op die grens Van die dag en die nag En my kop weet nie meer wat Om te doen met my hart Ek voel soos n skip Wat lê langs die kus My toekoms wil reis My verlede wil rus My woorde wil stil wees My stilte wil praat My hart wil jou vashou My kop wil jou laat Die storm en die stilte Die son en die maan Daars altyd twee kante Wat in ons bestaan Die verlange wil waai Die angs wil hier bly En al sluit ek my oë Dit gaan nie verby nie Ek voel soos n skip Wat lê langs die kus My toekoms wil reis My verlede wil rus My woorde wil stil wees My stilte wil praat My hart wil jou vashou My kop wil jou laat