Sonja Herholdt

Sonja Herholdt - Ek verlang na jou lyrics

Your rating:
Oh, ek verlang na jou
Na die winde wat sy arms om my vou
So verlang ek as die son en die maan en die wind en die wolke oor my gaan

Verlang jy ook na my?
Daar waar jy nou in die verre lande bly?
En verlang jy as die son en die maan en die wind en die wolke oor jou gaan?

Waai, wind!
Bring hom terug na my!
Waai, wind!
Bring hom terug na my!

Oh, ek verlang na jou
Ek verlang omdat ek baie van jou hou
Ek verlang so as die son en die maan en die wind en die wolke oor my gaan

Verlang jy ook na my?
Daar waar jy nou in die verre lande bly
En verlang jy as die son en die maan en die wind en die wolke oor jou gaan?

Waai, wind!
Bring hom terug na my!
Waai, wind!
Bring hom terug na my!
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Brigadiers Music

Details:

Released in: 1978

Language: Afrikaans

Appearing on: Pêrels (2010)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found