Sharoney

Sharoney - Skyn lyrics

Your rating:
Jou lig brand dof
Vir wat, vir wie kruip jy weg?
Wie hou jou terug?
Wie sê jy hoort op jou plek?

Staan sterker, brand harder
Moenie laat jou lig verdwyn nie
Staan sterker, jy't geen perke
Niks sal jou onderkry nie

Skyn, jy's die aandster
Jy's die lighuis
Skyn, jy's die vuur wat saans die pad wys
Skyn, skyn
Jy is jy en jy's wat jou laat skyn

Die nag raak lank as jy in die donker moet bly
So wees die lig wat jouself en ander deurkry

Staan sterker, brand harder
Moenie laat jou lig verdwyn nie
Staan sterker, jy't geen perke
Niks sal jou onderkry nie

Skyn, jy's die aandster
Jy's die lighuis
Skyn, jy's die vuur wat saans die pad wys
Skyn, skyn
Jy is jy en jy's wat jou laat skyn

O, o, o

Jy's die aandster
Jy's die lighuis
Jy's die vuur wat saans die pad wys

Jy's die aandster
Jy's die lighuis
Jy's die vuur wat saans die pad wys

Jy's die aandster
Jy's die lighuis
Jy's die vuur wat saans die pad wys

Jy's die aandster
Jy's die lighuis
Jy's die vuur wat saans die pad wys

Skyn, jy's die aandster
Jy's die lighuis
Skyn, jy's die vuur wat saans die pad wys

Skyn, jy's die aandster
Jy's die lighuis
Skyn, jy's die vuur wat saans die pad wys

Skyn, skyn
Jy is jy en jy's wat jou laat skyn
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Released in: 2017

Language: Afrikaans

Appearing on: Skyn (2017)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found