Sarie (Tydskrif)

Sarie (Tydskrif) - Karlien van Jaarsveld - Sonder jou lyrics

Your rating:
As jy kon hoor wat my pla
Sal jy verstaan as ek jou wou vra
Want ons tyd het verby gegaan en
Sonder jou doen ek heel okay

En jy’t gesê ek gaan val
En jy’t geglo dat ek sal
Maar ek staan sterker, sterker as ooit

Sonder jou
Is ek minder alleen
Sonder jou
Staan ek meer in die reën
Sonder jou
Is daar niks wat my keer
Soveel geleer ek sal jou nooit nie vergeet
Sonder jou
Bly `n glimlag my by
Sonder jou
Wie gaan my nou onderkry
Soveel geleer ek sal jou nooit nie vergeet

Jy’t altyd te maklik gepraat
So of jou woorde jou sterker kon maak
Maar ek sien reg deur jou, en dis nou te laat
Want sonder jou doen ek heel okay

En jy’t gesê ek gaan val
En jy’t geglo dat ek sal
Maar ek staan sterker, sterker as ooit

Sonder jou
Is ek minder alleen
Sonder jou
Staan ek meer in die reën
Sonder jou
Is daar niks wat my keer
Soveel geleer ek sal jou nooit nie vergeet
Sonder jou
Bly `n glimlag my by
Sonder jou
Wie gaan my nou onderkry
Soveel geleer ek sal jou nooit nie vergeet

Nou staan jy arms gevou
Soos ek wegloop van jou
Ek sal jou nog vir lank onthou

Sonder jou
Is ek minder alleen
Sonder jou
Staan ek meer in die reën
Sonder jou
Is daar niks wat my keer
Soveel geleer ek sal jou nooit nie vergeet
Sonder jou
Bly `n glimlag my by
Sonder jou
Wie gaan my nou onderkry
Soveel geleer ek sal jou nooit nie vergeet
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Language: Afrikaans

Appearing on: 2012 se grootste liefdestreffers (2012)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found