Rudi Muller

Rudi Muller - Hoor jy die klokke lyrics

Your rating:
Tel op die klippies in die goue straat gekleur
Hoor jy die lied van die engele koor
Toe het die dag die donker nag verdryf
Stel jou lening Hy`t reeds die prys betaal

Koor:  
Hoor jy die klokke wat lui in Bethlehem
`n Salige lied wat vrede wil kom bring
Juig voor die Heer buig eerbiedig voor Hom neer
Hoor jy die klokke wat lui in Bethlehem

Laat die wêreld weet, draai U krane oop O Heer
Stort U genade in dro? grond
Vervul en voed my met die vrugte van die Gees
Ontkiem elke saad hier binne in my

Koor:  
Hoor jy die klokke wat lui in Bethlehem
`n Salige lied wat vrede wil kom bring
Juig voor die Heer buig eerbiedig voor Hom neer
Hoor jy die klokke wat lui in Bethlehem

Ef. 2:5-8 / Gal. 5:22 / Open. 21:1-27
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: R.Muller, M.Muller, K.Koen

Composer: R.Muller, M.Muller, K.Koen

Publisher: Vonk Musiek

Details:

Released in: 2010

Language: Afrikaans

Appearing on: Deurbraak (2010)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found