Rozanne Kahts

Rozanne Kahts - Lullaby lyrics

Your rating:
Soete drome, engelkind
Laat jou in sagte weelde vind
Op vlerke van ‘n sagte rus sonder angs of vrees
Stuur ek jou met al my liefde mee

Saggies en teer, saggies en teer
Lê ek jou in jou wiegie neer
Saggies en teer, saggies en teer
Sien ek jou met die nuwe dagbreek weer

Kom neem my hand
Kom ons stap saam na ‘n land
Waar gevare en probleme se moed hul begewe
Niemand sal jou teister nie tot die dagbreek kom
En jy wakker word met die môreson

Saggies en teer, saggies en teer
Lê ek jou in jou wiegie neer
Saggies en teer, saggies en teer
Sien ek jou met die nuwe dagbreek weer

Jy is veilig
Môre bring ‘n nuwe dag
Waar liefde wag so soet en warm
Mateloos se skouers van troos

Saggies en teer, saggies en teer
Lê ek jou in jou wiegie neer
Saggies en teer, saggies en teer
Sien ek jou met die nuwe dagbreek weer

Soete drome, engelkind
Laat jou in sagte weelde vind
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Rozanne Kahts

Composer: Rozanne Kahts

Publisher: ?

Details:

Released in: 2015

Language: Afrikaans

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found