Rooksein

Rooksein - Kyk na my hart lyrics

Your rating:

As jy staan, staan saam met my
Want ek is werd dat jy hier bly
Ek is verward en deurmekaar
Want jy hou my aan ’n haar
Wat kan ek doen, wat kan ek sê?
Sal dit help om in ’n hoop te gaan lê?

En ek staan met soveel vrae
Ek jy staan met soveel vrae

Kyk na my hart en kyk na my siel
Want dit is jy wat my so verniel
Ek staan in die donker, donker donderweer
En dit is tyd dat ek my les leer

Ooh, ooh

Ek ken jou hart deur die smart
En elke traan wat val maak my mal
Ek sien jou pyn en ek voel dit ook
So asof die duiwel in jou sake kook
Maar nou die feit van die saak wat ons na moet kyk
Dit is jy wat my gebruik

En ek staan met soveel vrae
En ek staan met soveel vrae
En ek staan met soveel vrae
En ek staan met soveel vrae

Kyk na my hart en kyk na my siel
Want dit is jy wat my so verniel
Ek staan in die donker, donker donderweer
En dit is tyd dat ek my les leer

Kyk na my hart en kyk na my siel
Want dit is jy wat my so verniel
Ek staan in die donker, donker donderweer
En dit is tyd dat ek my les leer

Ooh, ooh

En ek staan met soveel vrae
En ek staan met soveel vrae
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Universal Music (Pty) Ltd South Africa

Details:

Released in: 2020

Language: Afrikaans

Appearing on: Kyk na my hart (2020)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found