Romanz

Romanz - Waterval lyrics

Your rating:
Daar's geen ek sonder jou
Donker dae sonder jou
Jy is my hartklop
Ek lewe nou net vir jou

Daar's geen wil om te leef
Drome draai om in stof
Jy's die rede, die rede vir my bestaan

Voel of ek sweef op vlerke van die wind
Lê ek verlore in ’n somerdroom
Jou liefde vloei in my en val oor my
Waterval

In ’n oomblik soos nou
Is ek in vrede gevou
Ek's weggevoer in elke droom saam met jou

Voel of ek sweef op vlerke van die wind
Lê ek verlore in ’n somerdroom
Jou liefde vloei in my en val oor my
Waterval

Voel of ek sweef op vlerke van die wind
Lê ek verlore in ’n droom
Staan ek in jou
Waterval

Voel of ek sweef op vlerke van die wind
Lê ek verlore in ’n somerdroom
Jou liefde vloei in my en val oor my
Waterval

Voel of ek sweef op vlerke van die wind
Lê ek verlore in ’n somerdroom
Jou liefde vloei in my en val oor my
Waterval
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Released in: 2014

Language: Afrikaans

Appearing on: Grootste Treffers (2014)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found