René van Zyl

René van Zyl - Verdrink my in jou liefde lyrics

Your rating:
Iewers in my lewe sal ek kan verstaan
Hoekom al jou woorde na my hart toe gaan
Elke liewe keer raak die liefde meer
Niks kan hierdie hart weer breek nie

Jou woorde is soos branders op die stormsee
Vergewe my as ek jou nie die son wil gee
Druppels een vir een
Liefde val soos reën
Niks kan hierdie branders breek nie

Verdrink my in jou liefde
Verdrink my in jou hart
Verdrink my net die woorde uit die dieptes van jou hart
Verdrink my in jou liefde
Verdrink my in jou siel
Ek sou jou my hele hart met als daarin gaan gee

Verdrink my in jou liefde
Nooit so lekker twyfel waar my hart moet bly
Alles in jou lewe dit behoort aan my
Elke liewe keer, meer kan jy nie gee
Daar is niks wat hierdie hart ontbreek nie

Hoekom kan die wolke oor die diep blou see
Daar is al die liefde wat ek jou kan gee
Druppels een vir een
Liefde val soos reën
Niks kan hierdie branders breek nie

Verdrink my in jou liefde
Verdrink my in jou hart
Verdrink my net die woorde uit die dieptes van jou hart
Verdrink my in jou liefde
Verdrink my in jou siel
Ek sou jou my hele hart met als daarin kan gee

Verdrink my in jou liefde

Jou woorde val soos water op woestyne hier in my
Jou liefde raak net meer en meer en meer hoe ek nou kry

Verdrink my in jou liefde
Verdrink my in jou hart
Verdrink my net die woorde uit die dieptes van jou hart

Verdrink my in jou liefde
Verdrink my in jou siel
Ek sou jou my hele hart met als daarin kan gee

Verdrink my in jou liefde
Verdrink my in jou hart
Verdrink my net die woorde uit die dieptes van jou hart
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: René van Zyl

Composer: René van Zyl

Publisher: ?

Details:

Released in: 2014

Language: Afrikaans

Appearing on: Onvoorwaardelik (2014)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found