René van Zyl

René van Zyl - Presies wat ek vra lyrics

Your rating:
Iewers hier in my voel ek die woorde kry
Al sê my hart dit kan nie
Ek weet vir jy moet bly
Al voel ek nou alleen
Jy bly vir my die een
Hoor wat ek jou sê
My hart wil jou weer hê

Al skryf ek jou 'n brief
Ek het jou baie lief
Jy ken tog al my foute
Vergewe asseblief
Ek weet ons kan probeer
Dan raak ons (??)
Gee my wat ek vra om jy in my hart te dra

Maar baby moet my nie te lang laat wag nie
Of dit voel goed gaan hier in my
Gee my net 'n rede om aan vas te hou
Want die ure vlieg verby

Jy leef in my drome
Jy bly net die een
Jy gee vir my sonskyn
Jy's lag in die reën
Jy's lig in my donker
Die een wat my dra
Jy lyk soos 'n engel, baby
Jy's presies wat ek vra

Elke liewe dag het ek vir jou gewag
En droom die mooiste drome elke liewe nag
Jy sê jy wil hier bly
Vergewe hier by my
Jy fluister in my oor
Ek wou jou nooit verloor

Maar baby moet my nie te lang laat wag nie
Of dit voel goed gaan hier in my
Gee my net 'n rede om aan vas te hou
Want die ure vlieg verby

Jy leef in my drome
Jy bly net die een
Jy gee vir my sonskyn
Jy's lag in die reën
Jy's lig in my donker
Die een wat my dra
Jy lyk soos 'n engel, baby
Jy's presies wat ek vra
Jy's presies wat ek vra

Maar baby moet my nie te lang laat wag nie
Dit sal doodgaan hier in my
Gee my net 'n rede om aan vas te hou
Want die ure vlieg verby

Maar baby moet my nie te lang laat wag nie
Dit sal doodgaan hier in my
Gee my net 'n rede om aan vas te hou
Want die ure vlieg verby

Jy leef in my drome
Jy bly net die een
Jy gee vir my sonskyn
Jy's lag in die reën
Jy's lig in my donker
Die een wat my dra
Jy lyk soos 'n engel, baby
Jy's presies wat ek vra
Jy's presies wat ek vra
Jy's presies wat ek vra
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: René van Zyl

Composer: René van Zyl

Publisher: ?

Details:

Released in: 2014

Language: Afrikaans

Appearing on: Onvoorwaardelik (2014)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found