Nick en Simon

Nick en Simon & Kurt Darren - Kaptein lyrics

Your rating:
Kaptein!

Kaptein, span die seile
Kaptein, sy is myne, daar waar die son opkom, daar oor die horison wag sy vir my
Kaptein, span die seile, kaptein, sy is myne, daar waar die son gaan lê, het sy gesê sy wag oh oh oh oh, sy wag vir my

Eendag op 'n reëndag ons alleendag, dit was net ek en jy,
ons het mekaar in 'n droom gekry

Daar was 'n eiland vol kinders by dosyne en almal lyk soos jy, en dit was mooier as mooi vir my

Kaptein, span die seile
Kaptein, sy is myne, daar waar die son opkom, daar oor die horison wag sy vir my

Kaptein, span die seile, kaptein, sy is myne, daar waar die son gaan lê, het sy gesê sy wag oh oh oh oh, sy wag vir my

Sy wag vir my
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Language: Afrikaans

Cover from: Kurt Darren - Kaptein (Span die seile) (2008)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found