Nicholis Louw

Nicholis Louw - Vergeet en vergewe lyrics

Your rating:
Weggestoot, verneuk, verniel
Duisend trane verloor nog ’n siel
In die donker agter die deur
Hoekom maak ons mekaar so seer?

Goddeloos, hoogmoed en moord
Jaloesie, vertroue oorboord
Die kinders huil, sal ons eendag leer?
Hoekom maak ons mekaar so seer?

Vergeet en vergewe
Vergewe my sonde weer
Staan by die wete
Dis wat die liefde leer

Vergeet en vergewe
Vergewe die laaste keer
Begin by die einde, tussen die lyne
Vergewe al maak dit seer

Mishandel, vervloek en verward
Nog ’n leuen, die tong is ’n swaard
Vat die woord, kom ons probeer
Waarvoor maak ons mekaar so seer?

Vergeet en vergewe
Vergewe my sonde weer
Staan by die wete
Dis wat die liefde leer

Vergeet en vergewe
Vergewe die laaste keer
Begin by die einde, tussen die lyne
Vergewe al maak dit seer

Vergeet en vergewe
Vergeet en vergewe
Vergeet en vergewe
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Select Musiek

Details:

Released in: 2008

Language: Afrikaans

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found