Nicholis Louw
Nicholis Louw - Só rock ons die wêreld reg lyrics
Your rating:
So doen ons die myle En so huil die byle Ons lewe dit En niemand kry ons onder nie Almal wil oor ons lees Want almal wil soos ons wees Ons lewe dit Steek die vlamme aan die brand Om en om en om die wêreld Wag dit net vir jou Son en maan sal kom en gaan Dis joune, so maak jou reg So rock ons die wêreld reg So maak ons ´n beter plek So rock ons die wêreld reg Staan sterk, ons doen dinge anders Niemand rock die wêreld soos jy Niemand doen dit beter Wêreldrekordbrekers Ons lewe dit (ons lewe dit) En niks kry ons ooit onder nie Vergeet van jou verlede Dis lankal al vergewe Jy's die pyl se punt En môre sal die son weer skyn Son en maan sal kom en gaan Dis joune, so maak jou reg So rock ons die wêreld reg So maak ons ´n beter plek So rock ons die wêreld reg Staan sterk, ons doen dinge anders Niemand rock die wêreld soos jy Ons sal nooit opgee nie Ons sal nooit ingee nie So rock ons die wêreld reg So maak ons ´n beter plek So rock ons die wêreld reg Staan sterk, ons doen dinge anders (2x) Niemand rock die wêreld soos jy