Nicholis Louw
Nicholis Louw - Mamma Met Kurt Darren lyrics
Your rating:
Mamma dankie vir wie ek is Dankie vir wat ek nooit sal wees Daar's baie wat ek graag wou sê As ek vergeet Vergewe my Mamma jy was nog altyd daar Jy't my geleer jy't my bewaar As ek my lewe oor kan kry Wens ek Ma 's daar by my daar by my En ek weet jy't gedroom En ek weet jy't geglo En ek's jammer ek was nie altyd onder jou oë Maar ek is waar ek is want Ma't my gely Ek mis jou ek mis jou Mamma miskien was ek verkeerd Jou trane sal ek nooit vergeet Vandag wil ek net jammer sê Ek's lief vir jou Vergewe my vergewe my Mamma ek hoop jy's trots op my Ek hoop vandag maak ek jou bly As ek my lewe oor kan kry Wens ek Ma 's daar by my Want ek weet jy't geglo saam my gedroom Hierdie lied is net vir jou Mamma