Nicholis Louw

Nicholis Louw - Kom Lê Vanaand Hie' Langs My lyrics

Your rating:
Groot bruin oë wat my dood wil kyk
Met ‘n gladde nat vel my gedagtes wyk
Want my kop trek skeef as ek na haar staar
Ek weet sy dink ek's gemaak vir haar
My hande sweet hoe sal ek vaar
As ek my kans nou vat en ek sê vir haar

Kom lê vanaand hie' langs my, ek wil jou by my hê
Ek sal nie stokkies draai nie, ek sê wat ek wil sê
Kom lê vanaand hie' langs my, my bene raak skoon lam
Jou kyk verklap dit alles en jy werk met ‘n plan

Sy't my mooi sien kom en sy weet ek werk
Sy vat al my geld maar sy's elke sent werd
Sien sy's hopeloos te mooi vir ‘n ou soos ek
Daai sag rooi lippe soen my op die bek
Ek dog ek staan toe't ek klaar geval
En ek smile so breed want sy't gesê sy sal

Kom lê vanaand hie' langs my, ek wil jou by my hê
Ek sal nie stokkies draai nie, ek sê wat ek wil sê
Kom lê vanaand hie' langs my, my bene raak skoon lam
Jou kyk verklap dit alles en jy werk met ‘n plan

My gedagtes dwaal na my meisie se oë
Hoe ry die boere sit sit so
Ek sing vir haar ‘n liedjie maar sy sê ek sing sleg
En toe sy my weer soek toe is ek weg

Kom lê vanaand hie' langs my, ek wil jou by my hê
Ek sal nie stokkies draai nie, ek sê wat ek wil sê
Kom lê vanaand hie' langs my, my bene raak skoon lam
Jou kyk verklap dit alles en jy werk met ‘n plan (2x)
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Select Musiek

Details:

Released in: 2004

Language: Afrikaans

Appearing on: Grootste Treffers Sover , My Hart Is Aan Die Brand (2004)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found