Nicholis Louw

Nicholis Louw & Elizma Theron & 4 Werke & Ray Dylan & moniQue - Jy slaan die wind in my seile lyrics

Your rating:
Wat sou ek sonder jou doen?
Daar's towerkrag in jou oggendsoen
Die hitte van jou liggaam teen my lyf
Jou deurmekaar geslaapte praat
Vir ewig wil ek so wakker raak
Die dag is lank maar vir nou is jy by my

Bly hier in die oomblik, jy is ongelooflik
Jy ken elke bui van my tog het jy hier gebly
My hart is in jou hande, daar's geen sterker bande
'n Oomblik soos nou bly 'n leeftyd in my

Jy, jy slaan die wind, die wind in my seile teen alle getye
En jy, jy is my rigting, die antwoord vir my
En jy's nog mooier as môre vir my
Want die wind in my seile is jy

Ek wonder soms hoe ek dit doen
Maar ek kan nie kla as jy my soen
Kan 'n ewigheid lê teen jou lyf
Jou oggend bepaal jou hele dag en ek dink aan jou tot vannag
Ek verlang na jou arms om my lyf

Bly hier in die oomblik, jy is ongelooflik
Jy ken elke bui van my tog het jy hier gebly
My hart is in jou hande
Daar's geen sterker bande
'n Oomblik soos nou bly 'n leeftyd in my

Jy, jy slaan die wind, die wind in my seile teen alle getye
En jy, jy is my rigting, die antwoord vir my
En jy's nog mooier as môre vir my
Want die wind in my seile is jy

Ooo, ja dis die klein dinge, ja die klein dinge wat saak maak, wat saak maak
En jy maak liefdeskringe, ja liefdeskringe om my hart met elke sonsak vanaand

Jy, jy slaan die wind, die wind in my seile teen alle getye
En jy, jy is my rigting, die antwoord vir my
En jy's nog mooier as môre vir my
Want die wind in my seile is jy
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: SME Africa

Composer: ?

Publisher: Select Musiek, Sony Music

Details:

Released in: 2016

Language: Afrikaans

Appearing on: 4 Warm (2016) , Jy slaan die wind in my seile (2016)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found