Nicholis Louw

Nicholis Louw - Jy blaas die vuur lyrics

Your rating:
Dit is koud in my
Al wat help is jy
Soos ’n warm golf
Kom en smelt jy my

Al my storms bedaar
As jou hand aan my raak
Ek wil jou
So graag net omvou

Koor:
Jy blaas die vuur as jou lyf teen my raak
Dis warm hier
Daar is vensters wat kraak
Jy blaas die vuur
Ek wil smelt in jou mond
Ek’s teen die muur
Vlamme dans om ons rond
Ek wil dit nie keer
Ek het nie beheer
Jou asem is suurstof wat brand
Jy blaas die vuur

Daar is niks van my
Wat hier gaan agterbly
Daar bly nooit iets oor
As ek my hart verloor

Jy sal altyd bly
Jy is die hart in my
Ek wil jou
So graag net omvou

Koor (2x)

Dit is koud in my
Al wat help is jy
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Nicholis Louw, Niel Schoombee, Adolf Vorster

Composer: Nicholis Louw, Niel Schoombee, Adolf Vorster

Publisher: Select Musiek

Details:

Released in: 2014

Language: Afrikaans

Appearing on: Só rock ons die wêreld reg (2014)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found