Nicholis Louw
Nicholis Louw - Bring die storm lyrics
Your rating:
Ek het ’n plan, ‘n plek om te gaan En ek wil jou graag daar sien Wie ’s nou gepla met dit wat jy dra Bring net jou Party Jean Dis vrydag, ek wil nie meer wag Niks gaan ons stil kan maak Moenie terug hou, die party is nou En oe, hierdie vloere gaan kraak ‘n Duisend voete dreun soos een Bring, bring, bring die storm Dit reën ’n party Breek, breek, breek die norm Want ons gaan raas hier As die donderweer deur jou liggaam skeur Die speakers kraak en die bass drop weer Breek, breek, breek die norm Bring, bring, bring die storm Almal is hier, als word gevier Met songs wat die vloer laat pomp Kom maak ’n draai, die party laat waai Die stof sommer uit die grond Ek kyk jou, jy kyk my Die krane is oopgemaak Wie kan stry Die party is great En man, hierdie vloere gaan kraak ‘n Duisend voete dreun soos een Bring, bring, bring die storm Dit reën ’n party Breek, breek, breek die norm Want ons gaan raas hier As die donderweer deur jou liggaam skeur Die speakers kraak en die bass drop weer Breek, breek, breek die norm Bring, bring, bring die storm En vanaand gaan ons nie stop nie Hierdie party hou nie op nie En vanaand gaan ons nie stop nie Hierdie party hou nie op nie En die bass kan nog meer skop, skop, skop Bring, bring, bring die storm Dit reën ’n party Breek, breek, breek die norm Want ons gaan raas hier Bring, bring, bring die storm Dit reën ’n party Breek, breek, breek die norm Want ons gaan raas hier As die donderweer deur jou liggaam skeur Die speakers kraak en die bass drop weer Breek, breek, breek die norm Bring, bring, bring die storm