Nicholis Louw

Nicholis Louw - Bly By My lyrics

Your rating:
Ons is hier voor jou huisie, die straatlig brand
Jy's so mooi, my gedagtes verdwaal
Ek wonder hoe sal ek weet of ek jou kan vra
Kan ek vra: Kom bly by my

Jy lê vorentoe, ek dog jy wil my soen
Maar jou asem streel sag teen my oor
En ek voel hoe ek koud word, my bloed wat stol
Toe jy vra: Kom bly by my

Dis in jou oë, dis my gedagtes
Kom bly by my
Dis in jou drome, dis in my woorde
Kom bly by my
Dink wat ek en jy saam kan doen
Bly by my

In die donker was jou oë die lig vir my
Jy't 'n straal by die sonlig gesteel
Ek wil nooit weer 'n dag sonder jou begin
Sal ek vra: Kom bly by my

Ek lê vorentoe, jy dog ek wil jou soen
Maar my asem streel sag oor jou oor
En ek fluister: My liefling, gee my jou hand
En ek sê: Kom bly by my

Dis in jou oë, dis my gedagtes
Kom bly by my
Dis in jou drome, dis in my woorde
Kom bly by my
Dink wat ek en jy saam kan doen
Bly by my

Ek weet presies waarheen ons twee gaan
Ek voel so sterk as jy langs my staan, dis reg
En ek voel die wêreld om ons draai
Klaar gewonder, klaar geraai
Kom bly by my

Dis in jou oë, dis my gedagtes
Kom bly by my
Dis in jou drome, dis in my woorde
Kom bly by my

(Ooh, bly by my)

Dis in jou oë, dis my gedagtes
Kom bly by my
Dis in jou drome, dis in my woorde
Kom bly by my

Dink wat ek en jy saam kan doen

Dis in jou oë, dis my gedagtes
Kom bly by my (Bly by my, ek en jy)
Dis in jou drome, dis in my woorde
Kom bly by my
Dink wat ek en jy saam kan doen
Bly by my
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Select Musiek

Details:

Released in: 2004

Language: Afrikaans

Appearing on: Grootste Treffers Sover , My Hart Is Aan Die Brand (2004)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found